Wat is n eenmansaak?
n besigheid wat besit en bestuur word deur slegs een persoon.
1/11
| Term | Definition |
|---|---|
Wat is n eenmansaak? | n besigheid wat besit en bestuur word deur slegs een persoon. |
Tipes besighede:(2)
| -Handelsonderneming
-Diensonderneming |
Wat is n Handelsonderneming? | Verkoop goedere vb. checkers,spar,edgars |
Wat is n Diensonderneming? | n Besigheid wat n diens verskaf. vb. skoonmaakdienste,haarkapper, tuindienste. |
Wat is Bates? | -goedere wat n besigheid besit.
-goedere met blywende waarde.
-goedere wat in geld omgeskakel kan word. |
Vaste bates(nie-bedryfsbates): | Goedere wat nie maklik en vinnig in geld omgeskakel kan word nie. VB.Grond en geboue, Voertuie,toerusting. |
Bedryfsbates | Goedere wat maklik in geld omgeskakel kan word. Vb. Voorraad, Debiteure en kontant |
Eienaarsbelang:
BESTAAN UIT:
| -Inkomstes
-uitgawes
-kapitaal
-onttrekkings |